Megan & Riaan
15 Maart 2025




Hiermee nooi ons jou uit na die Dreyer bruilof.
Kom vier die dag saam met ons!










Fyner Details
Tyd
15h00 vir 15h30
Kleredrag
Formeel
Kroeg & Drankies
Kontant kroeg met kaart fasiliteite
Addisionele Gaste
U sal in kennis gestel word indien u 'n metgesel of u kinders kan saambring
Geskenk Idees
Ons nessie is al klaar geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer!


Seremonie & Onthaal
Akkommodasie
Slegs kaartbetalings word aanvaar. Indien jou verblyf meer as 3 maande vanaf die inklokdatum bespreek word, word 'n 50% deposito vereis om jou bespreking te verseker. Indien verblyf binne 3 maande vanaf die inklokdatum bespreek word, word 'n 100% van die totale besprekingsfooi vereis om jou bespreking te verseker. Alle verblyf moet ten volle betaal word 90 dae voor die inklok datum. Indien jy binne 90 dae voor aankoms kanselleer, sal jy 100% van die besprekings totaal verbeur. Terugbetalings sal slegs oorweeg word indien ons die kamer/s kan herbespreek.
Volg die skakels vir verskillende verblyf opsies




























jou lens
Ons liefde deur
Volg die skakel of skandeer die unieke kode om die fotos en videos wat jy tydens ons troue geneem het op te laai. Ons sien uit om ons spesiale dag deur jou lens te herleef.




Rsvp Hier
RSVP asseblief teen 10 Januarie 2025
Ons vra dat elke gas individueel hier RSVP
Hoop ons sien jou daar!
Dreyer Bruilof

